1 Konings 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Hiram,+ die koning van Tirus,+ het sy knegte+ na Salomo toe gestuur, want hy het gehoor dat hulle hom in die plek van sy vader as koning gesalf het; want Hiram was altyd lief vir Dawid.+
5 En Hiram,+ die koning van Tirus,+ het sy knegte+ na Salomo toe gestuur, want hy het gehoor dat hulle hom in die plek van sy vader as koning gesalf het; want Hiram was altyd lief vir Dawid.+