-
Esegiël 28:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 “Mensekind, sê vir die leier van Tirus: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê:
“‘“Omdat jou hart hoogmoedig geword het+ en jy bly sê: ‘Ek is ’n god.+ Op die sitplek van god het ek gaan sit,+ in die hart van die oop see’,+ terwyl jy ’n mens is+ en nie ’n god nie,+ en jy jou hart soos die hart van god bly maak—
-