39 En jy weet vandag goed, en jy moet dit in jou hart terugroep, dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+
11 Toe ons dit hoor, het ons hart begin smelt,+ en weens julle het daar nog geen gees in enigiemand opgekom nie,+ want Jehovah julle God is God in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+
23 en hy het gesê: “O Jehovah, die God van Israel,+ daar is bo in die hemel of onder op die aarde geen God soos u nie,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid+ hou teenoor u knegte+ wat met hulle hele hart voor u wandel,+