1 Kronieke 16:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe,+Bring ’n gawe en kom voor hom.+Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+ Psalm 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe.+Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+ Psalm 96:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad;+Krimp ineen van pyn weens hom, alle bewoners van die aarde.+
29 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe,+Bring ’n gawe en kom voor hom.+Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+
2 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe.+Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+
9 Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad;+Krimp ineen van pyn weens hom, alle bewoners van die aarde.+