Genesis 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en die Horiete+ in hulle gebergte Seïr,+ tot by El-Paran,+ wat aan die wildernis lê. Deuteronomium 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Moenie die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal julle van hulle land nie eens die breedte van ’n voetsool gee nie; want ek het die berg Seïr aan Esau as ’n besitting gegee.+
5 Moenie die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal julle van hulle land nie eens die breedte van ’n voetsool gee nie; want ek het die berg Seïr aan Esau as ’n besitting gegee.+