Josua 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En aan die kinders van Aäron, die priester, het hulle die vrystad+ vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Hebron,+ en sy weiveld gegee, ook Libna+ en sy weiveld, 2 Konings 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg; want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.
13 En aan die kinders van Aäron, die priester, het hulle die vrystad+ vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Hebron,+ en sy weiveld gegee, ook Libna+ en sy weiveld,
8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg; want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.