9 Hy het gehoor dat daar van Tirhaʹka, die koning van Etiopië, gesê word: “Kyk, hy het uitgetrek om teen u te veg.” Daarom het hy weer boodskappers+ na Hiskiʹa toe gestuur en gesê:
3 met twaalfhonderd strydwaens+ en met sestigduisend ruiters; en die manskappe wat saam met hom uit Egipte gekom het, was ontelbaar+—Libiërs,+ Sukkiete en Etiopiërs.+