-
2 Kronieke 22:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 Hy het derhalwe teruggekeer om in Jisʹreël+ te herstel van die wonde wat hulle hom by Rama toegedien het+ toe hy teen Haʹsael, die koning van Sirië, geveg het.
Wat Asarʹja,+ die seun van Joram,+ die koning van Juda, betref, hy het afgegaan om Joram,+ die seun van Agab, in Jisreël te sien, want hy was siek.+
-