9 Die priester Joʹjada het toe ’n kis+ geneem en ’n gat in die deksel daarvan geboor en dit langs die altaar gesit, aan die regterkant as ’n mens in die huis van Jehovah inkom, en daarin het die priesters, die deurwagters,+ al die geld+ gegooi wat in die huis van Jehovah ingebring is.