Job 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wat iemand betref wat liefderyke goedhartigheid van sy naaste terughou,+Hy sal ook selfs die vrees vir die Almagtige laat vaar.+ Spreuke 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat iemand betref wat kwaad vir goed vergeld,+ die kwaad sal uit sy huis nie wyk nie.+
14 Wat iemand betref wat liefderyke goedhartigheid van sy naaste terughou,+Hy sal ook selfs die vrees vir die Almagtige laat vaar.+