5 En daarbenewens sal ek julle bloed van julle siele terugeis. Van elke dier sal ek dit terugeis; en van die hand van die mens, van die hand van elkeen wat sy broer is, sal ek die siel van die mens terugeis.+
20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+
9 Maar toe Miʹgael,+ die aartsengel,+ met die Duiwel ’n geskil gehad+ en oor Moses se liggaam getwis het,+ het hy nie met smadende woorde+ ’n oordeel oor hom durf uitspreek nie, maar gesê: “Mag Jehovah jou bestraf.”+