8 En net toe Jehu die stryd met die huis van Agab aangeknoop het,+ het hy die vorste van Juda en die seuns van die broers van Ahaʹsia,+ dienaars van Ahaʹsia, gevind en hulle doodgemaak.+
12 Is u nie van lank gelede nie, o Jehovah?+ O my God, my Heilige, u sterf nie.+ O Jehovah, tot ’n oordeel het u hom gestel; en, o Rots,+ tot ’n teregwysing+ het u hom gegrondves.