Josua 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die grens het na die noordelike hang van Ekron+ uitgegaan, en die grenslyn is na Sikʹkeron getrek en het na die berg Baʹäla geloop en na Jabʹneël uitgegaan; en die grens se eindpunt was by die see.
11 En die grens het na die noordelike hang van Ekron+ uitgegaan, en die grenslyn is na Sikʹkeron getrek en het na die berg Baʹäla geloop en na Jabʹneël uitgegaan; en die grens se eindpunt was by die see.