2 Konings 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Joas het bly doen wat reg was in Jehovah se oë, al sy dae waarin die priester Joʹjada hom onderrig het.+ 2 Kronieke 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Jehovah was voortdurend met Joʹsafat,+ omdat hy in die vroeëre weë van sy voorvader Dawid+ gewandel het en nie die Baäls gesoek het nie.+
2 En Joas het bly doen wat reg was in Jehovah se oë, al sy dae waarin die priester Joʹjada hom onderrig het.+
3 En Jehovah was voortdurend met Joʹsafat,+ omdat hy in die vroeëre weë van sy voorvader Dawid+ gewandel het en nie die Baäls gesoek het nie.+