2 Konings 15:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë.+ Hy het gedoen volgens alles wat sy vader Ussiʹa gedoen het.+ 2 Kronieke 26:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ volgens alles wat sy vader Amaʹsia gedoen het.+
34 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë.+ Hy het gedoen volgens alles wat sy vader Ussiʹa gedoen het.+