Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 So mag jy nie handel met Jehovah jou God nie,+ want alles wat vir Jehovah verfoeilik is, wat hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen, want selfs hulle seuns en hulle dogters verbrand hulle gereeld met vuur vir hulle gode.+

  • 2 Konings 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ volgens die verfoeilike dinge van die nasies+ wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.

  • 2 Kronieke 33:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel