1 Samuel 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat die Filistyne betref, hulle het die ark+ van die ware God geneem en dit toe van Ebenhaëser af na Asdod+ gebring. 1 Samuel 31:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En wat hom betref, die inwoners van Jaʹbes-Giʹlead+ het gehoor wat die Filistyne aan Saul gedoen het. 2 Kronieke 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het uitgetrek en teen die Filistyne+ geveg en deur die muur van Gat+ en die muur van Jabneʹ+ en die muur van Asdod+ gebreek, waarna hy stede gebou het in die gebied van Asdod+ en onder die Filistyne.
5 Wat die Filistyne betref, hulle het die ark+ van die ware God geneem en dit toe van Ebenhaëser af na Asdod+ gebring.
11 En wat hom betref, die inwoners van Jaʹbes-Giʹlead+ het gehoor wat die Filistyne aan Saul gedoen het.
6 En hy het uitgetrek en teen die Filistyne+ geveg en deur die muur van Gat+ en die muur van Jabneʹ+ en die muur van Asdod+ gebreek, waarna hy stede gebou het in die gebied van Asdod+ en onder die Filistyne.