Levitikus 26:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘As julle egter ten spyte van hierdie dinge nie na my luister nie, dan sal ek julle sewe keer soveel vir julle sondes moet tugtig.+ Deuteronomium 28:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Die inwonende vreemdeling wat in jou midde is, sal al hoe hoër bo jou uitstyg, en jy—jy sal al hoe laer daal.+ 1 Samuel 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah maak arm,+ en Hy maak ryk,+Hy verneder, ook verhef Hy,+ Job 40:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Sien elke hoogmoedige, verneder hom,+En vertrap die goddeloses daar waar hulle is.
18 “‘As julle egter ten spyte van hierdie dinge nie na my luister nie, dan sal ek julle sewe keer soveel vir julle sondes moet tugtig.+
43 Die inwonende vreemdeling wat in jou midde is, sal al hoe hoër bo jou uitstyg, en jy—jy sal al hoe laer daal.+
7 Jehovah maak arm,+ en Hy maak ryk,+Hy verneder, ook verhef Hy,+ Job 40:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Sien elke hoogmoedige, verneder hom,+En vertrap die goddeloses daar waar hulle is.