5 Hulle is soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland en kan nie praat nie.+ Hulle word vir seker gedra, want hulle kan geen tree gee nie.+ Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan niks rampspoedigs doen nie en, wat meer is, hulle kan niks goeds doen nie.”+