Eksodus 24:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Moses het al die woorde van Jehovah opgeskryf.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar en twaalf pilare gebou ooreenkomstig die twaalf stamme van Israel.+ Josua 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het Josua die oggend vroeg opgestaan,+ en die priesters het die ark+ van Jehovah gedra,
4 En Moses het al die woorde van Jehovah opgeskryf.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar en twaalf pilare gebou ooreenkomstig die twaalf stamme van Israel.+