Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En Jehovah het verder vir Moses en Aäron gesê: “Dít is die insetting van die pasga:+ Geen uitlander mag daarvan eet nie.+

  • Levitikus 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand,+ tussen die twee aande is die pasga+ vir Jehovah.

  • 2 Kronieke 35:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Toe het Josiʹa+ in Jerusalem ’n pasga+ vir Jehovah gehou, en hulle het die pasgaoffer+ op die veertiende+ dag van die eerste+ maand geslag.

  • 1 Korintiërs 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel