1 Konings 8:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 en u moet u volk vergewe+ wat teen u gesondig het+ en al hulle oortredings+ waarmee hulle teen u oortree het;+ en u moet hulle voorwerpe van medelye+ maak voor dié wat hulle gevange geneem het en hulle moet medelye met hulle hê
50 en u moet u volk vergewe+ wat teen u gesondig het+ en al hulle oortredings+ waarmee hulle teen u oortree het;+ en u moet hulle voorwerpe van medelye+ maak voor dié wat hulle gevange geneem het en hulle moet medelye met hulle hê