Deuteronomium 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk, ek het julle voorskrifte+ en regterlike beslissings geleer,+ net soos Jehovah my God my beveel het, sodat julle so kan doen in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem. Prediker 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sê: “Kom die bevel van die koning na,+ en dit uit agting vir die eed van God.+ 1 Tessalonisense 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want julle ken die bevele+ wat ons julle deur die Here Jesus gegee het.
5 Kyk, ek het julle voorskrifte+ en regterlike beslissings geleer,+ net soos Jehovah my God my beveel het, sodat julle so kan doen in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem.