Eksodus 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Praat met die hele vergadering van Israel en sê: ‘Op die tiende dag van hierdie maand moet hulle vir hulle elkeen ’n skaap+ vir die voorvaderlike huis neem, ’n skaap per huis. 1 Korintiërs 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+
3 Praat met die hele vergadering van Israel en sê: ‘Op die tiende dag van hierdie maand moet hulle vir hulle elkeen ’n skaap+ vir die voorvaderlike huis neem, ’n skaap per huis.
7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+