1 Konings 8:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 En Salomo het in dié tyd die fees gevier,+ en die hele Israel saam met hom, ’n groot gemeente+ van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ voor Jehovah ons God, sewe dae en nog sewe dae,+ veertien dae lank.
65 En Salomo het in dié tyd die fees gevier,+ en die hele Israel saam met hom, ’n groot gemeente+ van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ voor Jehovah ons God, sewe dae en nog sewe dae,+ veertien dae lank.