2 Kronieke 35:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Josiʹa het toe vir die kinders van die volk kleinvee, jong skaapramme en jong bokramme bygedra, alles vir die pasgaoffers vir almal wat hulle daar bevind het, altesaam dertigduisend, en drieduisend beeste.+ Dit was uit die goed van die koning.+
7 Josiʹa het toe vir die kinders van die volk kleinvee, jong skaapramme en jong bokramme bygedra, alles vir die pasgaoffers vir almal wat hulle daar bevind het, altesaam dertigduisend, en drieduisend beeste.+ Dit was uit die goed van die koning.+