Eksodus 23:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Jy mag jou nie voor hulle gode neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie, en jy mag niks soos hulle werke maak nie,+ maar jy moet hulle vir seker neerwerp en jy moet hulle heilige pilare vir seker afbreek.+ 2 Konings 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe het hy gesê: “Gaan tog saam met my en kyk hoe ek geen mededinging teen Jehovah duld nie.”+ En hulle het hom by hom op sy strydwa laat ry. 2 Kronieke 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het die vreemde altare+ en die hoogtes+ verwyder en die heilige pilare stukkend gebreek+ en die heilige pale afgekap.+
24 Jy mag jou nie voor hulle gode neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie, en jy mag niks soos hulle werke maak nie,+ maar jy moet hulle vir seker neerwerp en jy moet hulle heilige pilare vir seker afbreek.+
16 Toe het hy gesê: “Gaan tog saam met my en kyk hoe ek geen mededinging teen Jehovah duld nie.”+ En hulle het hom by hom op sy strydwa laat ry.
3 En hy het die vreemde altare+ en die hoogtes+ verwyder en die heilige pilare stukkend gebreek+ en die heilige pale afgekap.+