Levitikus 27:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “‘En al die tiendes+ van die land, van die saad van die land en die vrugte van die bome, behoort aan Jehovah. Dit is iets heiligs vir Jehovah. Deuteronomium 14:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “Aan die einde van drie jaar moet jy die hele tiende van jou opbrengs in dié jaar uitbring,+ en jy moet dit in jou poorte neersit.
30 “‘En al die tiendes+ van die land, van die saad van die land en die vrugte van die bome, behoort aan Jehovah. Dit is iets heiligs vir Jehovah.
28 “Aan die einde van drie jaar moet jy die hele tiende van jou opbrengs in dié jaar uitbring,+ en jy moet dit in jou poorte neersit.