8 En Jehovah het verder met Aäron gepraat: “Kyk! Ek het die sorg van die bydraes wat aan my gegee word, aan jou opgedra.+ Van al die heilige dinge van die kinders van Israel het ek dit aan jou en aan jou seuns as ’n aandeel gegee, as ’n toegewese deel tot onbepaalde tyd.+