1 Kronieke 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wat al die Israeliete betref, hulle is in geslagsregisters ingeskryf;+ en kyk, hulle is opgeskryf in die Boek van die konings van Israel. En Juda is weens hulle ontrouheid in ballingskap+ weggevoer na Babilon.
9 Wat al die Israeliete betref, hulle is in geslagsregisters ingeskryf;+ en kyk, hulle is opgeskryf in die Boek van die konings van Israel. En Juda is weens hulle ontrouheid in ballingskap+ weggevoer na Babilon.