2 Konings 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+ Spreuke 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Iemand wat goed is, verkry Jehovah se goedkeuring,+ maar die man met goddelose idees verklaar hy goddeloos.+
3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+
2 Iemand wat goed is, verkry Jehovah se goedkeuring,+ maar die man met goddelose idees verklaar hy goddeloos.+