Spreuke 28:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 ’n Man van getroue dade sal baie seëninge kry,+ maar hy wat hom haas om rykdom te verwerf, sal nie onskuldig bly nie.+ Handelinge 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.
20 ’n Man van getroue dade sal baie seëninge kry,+ maar hy wat hom haas om rykdom te verwerf, sal nie onskuldig bly nie.+
16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.