Deuteronomium 31:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 WEES moedig en sterk.+ Moenie bang wees of sidder voor hulle nie,+ want Jehovah jou God trek saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.”+ Josua 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat beërf+ wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.+ 1 Kronieke 28:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Kyk nou, want Jehovah het jou gekies om ’n huis as ’n heiligdom te bou. Wees moedig en tree op.”+
6 WEES moedig en sterk.+ Moenie bang wees of sidder voor hulle nie,+ want Jehovah jou God trek saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.”+
6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat beërf+ wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.+