Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Jesaja vir hulle gesê: “Só moet julle vir julle heer sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het, waarmee die dienaars van die koning van Assiʹrië my gesmaad het nie.+

  • 2 Kronieke 20:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Gevolglik het hy gesê: “Skenk aandag, o hele Juda en inwoners van Jerusalem en koning Joʹsafat! Só het Jehovah vir julle gesê: ‘Moenie bang+ of verskrik wees weens hierdie groot menigte nie; want die stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n.+

  • Matteus 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel