2 Kronieke 31:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God. 2 Kronieke 31:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En in elke werk wat hy begin het in die diens+ van die huis van die ware God en in die wet+ en in die gebod om sy God te soek,+ het hy met sy hele hart+ gehandel, en hy was suksesvol.+
20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God.
21 En in elke werk wat hy begin het in die diens+ van die huis van die ware God en in die wet+ en in die gebod om sy God te soek,+ het hy met sy hele hart+ gehandel, en hy was suksesvol.+