Rigters 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die kinders van Israel het begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah+ en die Baäls+ gedien. 2 Kronieke 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar hy het in die weë van die konings van Israel+ gewandel, en hy het selfs gegote+ beelde van die Baäls+ gemaak.
11 En die kinders van Israel het begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah+ en die Baäls+ gedien.
2 Maar hy het in die weë van die konings van Israel+ gewandel, en hy het selfs gegote+ beelde van die Baäls+ gemaak.