1 Kronieke 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En ek sal beslis vir my volk Israel ’n plek bestem en hulle plant,+ en hulle sal inderdaad woon waar hulle is en nie meer verontrus word nie; en die kinders van onregverdigheid+ sal hulle nie weer uitput soos hulle vroeër gedoen het nie,+
9 En ek sal beslis vir my volk Israel ’n plek bestem en hulle plant,+ en hulle sal inderdaad woon waar hulle is en nie meer verontrus word nie; en die kinders van onregverdigheid+ sal hulle nie weer uitput soos hulle vroeër gedoen het nie,+