Deuteronomium 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “En jy moet Jehovah jou God liefhê+ en altyd jou verpligting teenoor hom en sy insettinge en sy regterlike beslissings+ en sy gebooie nakom. Deuteronomium 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Dit is die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat julle sorgvuldig moet uitvoer+ in die land wat Jehovah, die God van jou voorvaders, jou beslis in besit sal laat neem, al die dae dat julle op die aarde lewe.+
11 “En jy moet Jehovah jou God liefhê+ en altyd jou verpligting teenoor hom en sy insettinge en sy regterlike beslissings+ en sy gebooie nakom.
12 “Dit is die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat julle sorgvuldig moet uitvoer+ in die land wat Jehovah, die God van jou voorvaders, jou beslis in besit sal laat neem, al die dae dat julle op die aarde lewe.+