2 Konings 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+ 2 Konings 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het altare vir die hele leër van die hemel+ gebou in twee voorhowe van die huis van Jehovah.+
4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+
5 En hy het altare vir die hele leër van die hemel+ gebou in twee voorhowe van die huis van Jehovah.+