Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Gaan na die volk toe, en jy moet hulle vandag en môre heilig, en hulle moet hulle mantels was.+

  • Numeri 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die Leviete het hulleself gereinig+ en hulle klere gewas, waarna Aäron hulle as ’n beweegoffer voor Jehovah heen en weer laat beweeg het.+ Toe het Aäron vir hulle versoening gedoen om hulle te reinig.+

  • 2 Kronieke 29:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Net die priesters+ was te min, en hulle kon nie al die brandoffers afslag nie.+ Daarom het hulle broers,+ die Leviete, hulle gehelp totdat die werk klaar was+ en totdat die priesters hulleself kon heilig,+ want die Leviete was opregter+ van hart om hulleself te heilig as die priesters.

  • 2 Kronieke 30:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Hiskiʹa, die koning van Juda, het vir die gemeente duisend bulle en seweduisend skape bygedra,+ en die vorste+ het vir die gemeente duisend bulle en tienduisend skape bygedra; en priesters+ het hulleself in groot getalle bly heilig.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel