2 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+
18 En ek het vir hulle kinders in die wildernis+ gesê: ‘Moenie volgens die voorskrifte van julle voorvaders wandel nie,+ en moenie hulle regterlike beslissings onderhou nie,+ en moenie julle met hulle drekgode verontreinig nie.+