Levitikus 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 sowel as om die kinders van Israel al die voorskrifte te leer+ wat Jehovah deur middel van Moses tot hulle gespreek het.” Levitikus 26:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Dit is die voorskrifte en die regterlike beslissings+ en die wette wat Jehovah op die berg Siʹnai deur middel van Moses tussen hom en die kinders van Israel gestel het.+
11 sowel as om die kinders van Israel al die voorskrifte te leer+ wat Jehovah deur middel van Moses tot hulle gespreek het.”
46 Dit is die voorskrifte en die regterlike beslissings+ en die wette wat Jehovah op die berg Siʹnai deur middel van Moses tussen hom en die kinders van Israel gestel het.+