22 Wat die volk+ betref wat in die land van Juda agtergelaat is, wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, agtergelaat het, oor hulle het hy toe Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ aangestel.
14 En hulle het vir hom gesê: “Weet u glad nie dat Baʹälis, die koning van die kinders van Ammon,+ Isʹmael,+ die seun van Netanʹja,+ gestuur het om die hand aan u siel te slaan nie?” Maar Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, het hulle nie geglo nie.+