Eksodus 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het Moses vir sy skoonvader gesê: “Omdat die volk na my toe bly kom om God te raadpleeg.+ 1 Samuel 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 (In vroeër tye in Israel sou ’n man só gepraat het wanneer hy God gaan soek: “KOM, en laat ons na die siener+ toe gaan.” Want die profeet van vandag is in vroeër tye gewoonlik ’n siener genoem.) 1 Konings 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar Joʹsafat het gesê: “Is hier nie nog ’n profeet van Jehovah nie? Laat ons dan deur hom raadpleeg.”+
9 (In vroeër tye in Israel sou ’n man só gepraat het wanneer hy God gaan soek: “KOM, en laat ons na die siener+ toe gaan.” Want die profeet van vandag is in vroeër tye gewoonlik ’n siener genoem.)
7 Maar Joʹsafat het gesê: “Is hier nie nog ’n profeet van Jehovah nie? Laat ons dan deur hom raadpleeg.”+