Eksodus 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En só moet julle dit eet: met julle heupe omgord,+ sandale+ aan julle voete en julle staf in julle hand; en julle moet dit haastig eet. Dit is die pasga van Jehovah.+ Levitikus 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand,+ tussen die twee aande is die pasga+ vir Jehovah. Numeri 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Die kinders van Israel moet die pasgaoffer+ op die vasgestelde tyd+ daarvoor berei.
11 En só moet julle dit eet: met julle heupe omgord,+ sandale+ aan julle voete en julle staf in julle hand; en julle moet dit haastig eet. Dit is die pasga van Jehovah.+
5 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand,+ tussen die twee aande is die pasga+ vir Jehovah.