Eksodus 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Dadelik het Moses al die ouer manne van Israel geroep+ en vir hulle gesê: “Gaan uit en neem vir julle kleinvee volgens julle families, en slag die pasgaoffer.+ 1 Korintiërs 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+
21 Dadelik het Moses al die ouer manne van Israel geroep+ en vir hulle gesê: “Gaan uit en neem vir julle kleinvee volgens julle families, en slag die pasgaoffer.+
7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+