3 Op die veertiende dag in hierdie maand, tussen die twee aande,+ moet julle dit op die vasgestelde tyd daarvoor berei. Volgens al die insettinge en al die gebruiklike prosedures daarvoor moet julle dit berei.”+
10 En die kamp van die kinders van Israel het in Gilgal gebly, en hulle het die pasga op die veertiende dag van die maand,+ in die aand, in die woestynvlaktes van Jeʹrigo, gehou.