Eksodus 12:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Dit is ’n nag wat gehou moet word vir Jehovah, omdat hy hulle uit Egipteland uitgelei het. Vir Jehovah moet hierdie nag gehou word deur al die kinders van Israel in al hulle geslagte.+
42 Dit is ’n nag wat gehou moet word vir Jehovah, omdat hy hulle uit Egipteland uitgelei het. Vir Jehovah moet hierdie nag gehou word deur al die kinders van Israel in al hulle geslagte.+