Eksodus 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En dit moet by julle in bewaring bly tot die veertiende dag van hierdie maand,+ en die hele gemeente van die vergadering van Israel moet dit tussen die twee aande slag.+
6 En dit moet by julle in bewaring bly tot die veertiende dag van hierdie maand,+ en die hele gemeente van die vergadering van Israel moet dit tussen die twee aande slag.+