25 En in die negende+ jaar van sy koningskap, in die tiende maand, op die tiende+ dag van die maand, het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon,+ ja, hy en sy hele krygsmag, teen Jerusalem gekom en begin om daarteen kamp op te slaan en daarteen ’n beleëringsmuur rondom te bou.+